Welkom by Pierneefteater se webwerf


Loer gerus na die onderstaande Palet vir produksies wat op die planke is.
Indien u wil bespreek, kontak die teater. Vir aanwysings na die teater, kliek hier.

PIERNEEFTEATER

Palet 5 van 2012

 Mei

Voices Divine met Souvenirs 
Heerlike verskeidenheid met Mozart, Puccini, Afrikaanse treffers en selfs die Beatles – vier sangeresse met klavier   
Sa 5 Mei  19:00  R100/R80pens, studente, skoliere

Trevor Nasser      Meester van die kitaar en mandolien 
Gaskunstenaars:  Rooftop Ensemble – kwintet met Marina Botha (sopraan), Annemarie Steenkamp (mezzo-sopraan), Tinus Spies (tenoor), Christopher Vale (bariton) en Mart-Marie Snyman (klavier) sing ligte musiek en jazz van oa Cole Porter, Gershwin en Jerome Kern   
So 6 Mei  15:00   R80/R70

 Friends of Music    Le-Chelle  met musiekvriende Tiro, Nadya, Elanè, Marius en Sarel sing luistermusiek    Do 10 Mei  19:00  R100

Moedersdagkonsert  met Jannie du Toit  
’n Bederfmiddag met hartsmusiek, gratis sjokoladekoek vir die dames en geluksgeskenkies.  Enchanted Gifts sorg vir ’n uitstalling van allerlei interessante geskenkies.  ’n Gedeelte van die inkomste uit kaartjieverkope gaan aan Bejaardesorg 
So 13 Mei  15:00   R90/R80              Klavier:  Clinton Zerf

 Woerie Musieksentrum – Winterkonsert   Ma 14 Mei  18:00

 Chief & Carma  Simon Bruinders en Liesl-C 
’n Geheim skeur hulle uitmekaar...Dans bring hulle bymekaar.  Toneel, dans en sang met skerp dialoog en fyn humor wat ook fokus op ons verhouding met mense met gestremdhede.    Regie:  Bromley Cawood  
Sa 19 Mei  15:00 en 19:00    R80

 Digsange met Mimi Coertse en ander kunstenaars.  Mimi lees gedigte van Elisabeth Eybers voor.  Res van die program bestaan uit sang, gedigte-voorlesing en drie digbundels word bekendgestel 
So 20 Mei  14:30 – 17h30    R50

Helena Ceronio en Minnie White  sing gunstelingliedjies in Pad van liefde 
Wo 23  Mei  19:00    R80      Gaskunstenaar:  Annestasia Fernandez

 Annale van ’n windgat  |
Neels Clasen met ’n komedie oor persoonlikheidstipes – Is jy windgat, slapgat of dalk ’n banggat?  Kom luister na Neels en vind uit.   Teks:  Barry van Rensburg
Do 24 Mei 19:00   R80 / R70     Nie geskik vir kinders onder 13 nie

Ontprop   Liesl Marx  op haar heel beste – net stem en klavier.  Nuwe liedjies uit haar eie pen en ou gunstelinge soos Send in the clowns.   Groot pret: As jy die prop kry, kies jy wat sy moet sing!     Vr 25 Mei  19:00   R80

Ingrid van Zweel Sangstudio  Sa 26 Mei  19:00   R50

Liane Heyl Dramastudio  So 27 Mei  15:00   R45/R35

Drama-Drama  Black Door Dramastudio  Wo 30 en Do 31 Mei  18:00

OP DIE HORISON

Vibrience Music Academy se Winterkonserte  Vr 1 en Sa 2 Junie  19:00  R70

Skryfwerkswinkel met Harry Kalmer  Sa 2 Junie en Sa 9 Junie  9h30 – 16h30

BoekbekendstellingMy eie huisie deur Karlien van der Merwe – vir ’n kind wat van verbeeldingspel hou      Ma 4 Junie 18h30 vir 19h00

Kosmos Ingrid van Zweel sing haar eie liedjies  Do 7 Junie  19:00   R70

Onderweg met Jannie du Toit  ’n Musiekstorie van 40 jaar  Vr 8 Junie  19:00  R120

Loslippig met Ian Wessels  Sa 9 Junie  19:00   R85/R75

Storiemiddag met Carel Trichardt en Petru Wessels  Grensoorlogstories - Samesteller Jeanette Ferreira         So 10 Junie  15:00   R90 / R80

Ken jy ta’ Mossie Babette Viljoen en ander sing FAK-liedjies  Do 14 Junie  19:00

André Schwartz  Vr 15 Junie  19:00   R110/R100

Cumpanis Music Academy – 20 pianiste maak musiek  Sa 16 Junie  19:00

Frank Opperman Rooikaart   Wo 20 Junie  19:00 

Kabouter Kabot en die Konka vol oemf   Sa 23 Junie  10:00  R50 / R40

 

Snippie se Soektog  Shakadoem Poppekas   Sa 7 Julie  10:00   R50 / R40

Ollie die Nar – Nuwe stories  Vr 6 en Vr 13 Julie  10:00  R50/R40

André Swiegers   Vr 27 Julie  19:00

Sandveldstories met Marga van Rooy  Sa 28 Julie  10:00

Holmakiesie met  Marion Holm   Wo 1 Augustus  19:00

Armand Hofmeyr   Sa 11 Aug  19:00

Min Shaw en Lance James   So 19 Aug  15:00

Die HA Man   Sa 25 Augustus  19:00

Jan Blohm   Wo 5 Sep

Tribute to Jim Reeves   Lee Magnum   Do 6 Sep  19:00

Jennifer Zamudio   Vr 21 Sep  19:00

 Program onderhewig aan verandering

KAARTJIES:  (012) 329-0709 of by die deur

info@pierneefteater.co.za       www.pierneefteater.co.za

h/v Mogg + Pierneef, Villieria – op terrein van Hoërskool Hendrik Verwoerd

Rietmark se hulp met bemarking word met dank erken   www.rietmark.co.za

Klavierstemmer:  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien     (012)344-3150

Restaurante wat help met die bemarking van opvoerings

Brewers Braairestaurant(Rietfontein* en Waverley) 329-9712*

Toni's 329-9000 (hv Chamberlain + 15de laan, Villieria)    Die Sinkhuis 329-0762

Bistrot BOER’geoisie(Menlopark)  460-0264   Pure(Colbyn) 342-1443

Gambino’s(Rietfontein) 329-7666  15% afslag met jou teaterkaartjie

Lucit Restaurant(Rietondale) 083 306 2830  15% afslag met jou teaterkaartjie

Amper Bo Gastehuis verskaf verblyf aan teatergaste en -kunstenaars (012)329-2581

 

 

 

 

 
Ontvang ons Nuusbrief
Indien jy gereeld inligting van die teater wil ontvang (soos die Palet met komende produksies, nuus en spesiale aanbiedinge), verskaf asb jou besonderhede hieronder.
Form Object
Facebook Skakel
Onthou ook om by ons Facebook groep aan te sluit! Kliek op die Facebook skakel hier onder