PIERNEEF TEATER

Go to content

Main menu:





Baie welkom by Pierneefteater se Webwerf.

Pierneefteater is geleë in die hartjie van die Moot, in die woongebied Villieria.  Van die stad se kant af gesien, reg agter die Uniegebou.

Skakel ons gerus of stuur ’n e-pos met enige navrae of met besprekings vir van die optredes.

Vriendelike groete
Jopie Koen
Teaterbestuurder
(012)329-0709
info@pierneefteater.co.za


 
 
Back to content | Back to main menu